
Blog Artikels
Sorteer Artikels

Die Heldhaftigheid van die Christelike Lewe
Die Christelike lewe is een van heldhaftigheid. En nou praat ek nie net van die lewens van helde soos Polikarpus, Athanasius, Jan Hus, Amy Carmichael of Richard Wurmbrand nie, maar juis spesifiek van die alledaagse lewens van gewone Christene.

Christelike Oordenking
As dissipels van ons Here Jesus Christus, word daar van ons verwag om te groei “in die genade en kennis van onse Here” (2 Pet. 3:18). Maar ons vordering in hierdie verhewe roeping word soms vandag belemmer weens die gebrek aan ‘n grootliks vergete geestelike oefening, sogenaamde Christelike oordenking of Christelike meditasie.