
Blog Artikels
Sorteer Artikels

Mymeringe oor die Erekoning van Eden
Eden is waarskynlik nie wat meeste van ons dink dit is nie. ‘n Tuin in Eden beskou ‘n mens dalk as ‘n middelklas dorpstuin met beddings, bome en gras. Maar die Skrif getuig anders van Eden. Want wie het in sy verbeelding ‘n berg opgeroep as hy aan Eden daar in Genesis dink?

Mymeringe oor die eerste paar woorde in Genesis
In hierdie kort skrywe wil ek poog om aan te toon dat die eerste paar woorde in Genesis 1 nie bloot ‘n beskrywing is van die skeppingswerk van God nie, maar dat dit in die eerste plek vir ons opgeskryf is omdat dit die Genesis van die openbaarmaking van Jesus Christus is.